Are you over 18 and want to see adult content?
More Annotations
![A complete backup of whitewifes.tumblr.com](https://www.archivebay.com/archive2/7fe33a35-a357-48ed-b0d9-a9fb44c9db0b.png)
A complete backup of whitewifes.tumblr.com
Are you over 18 and want to see adult content?
Favourite Annotations
![A complete backup of https://osquery.io](https://www.archivebay.com/archive6/images/cf8034f2-9d12-4b99-a602-fda0f81f4550.png)
A complete backup of https://osquery.io
Are you over 18 and want to see adult content?
![A complete backup of https://mountcarmelhealth.com](https://www.archivebay.com/archive6/images/a1954f7b-f347-49cf-b971-8f30304ea86d.png)
A complete backup of https://mountcarmelhealth.com
Are you over 18 and want to see adult content?
![A complete backup of https://accountancyage.com](https://www.archivebay.com/archive6/images/856130ca-fb2f-4a94-ac6f-4e7c68507f18.png)
A complete backup of https://accountancyage.com
Are you over 18 and want to see adult content?
![A complete backup of https://viaoccitanie.tv](https://www.archivebay.com/archive6/images/1df562b9-125e-442a-97bd-6e1682dfbcdc.png)
A complete backup of https://viaoccitanie.tv
Are you over 18 and want to see adult content?
![A complete backup of https://ukrainekitties.com](https://www.archivebay.com/archive6/images/37e8728c-ed41-4b2c-8296-f0967f49e875.png)
A complete backup of https://ukrainekitties.com
Are you over 18 and want to see adult content?
![A complete backup of https://musicinafrica.net](https://www.archivebay.com/archive6/images/3c49286e-094b-4454-bc92-89ea5a585c9d.png)
A complete backup of https://musicinafrica.net
Are you over 18 and want to see adult content?
![A complete backup of https://theherbjoint.com](https://www.archivebay.com/archive6/images/c0e8b224-feb6-445b-882c-afd13b11fc06.png)
A complete backup of https://theherbjoint.com
Are you over 18 and want to see adult content?
![A complete backup of https://friskissvettis.se](https://www.archivebay.com/archive6/images/a72627ad-8e80-4f5d-b2dd-a28407c83d0d.png)
A complete backup of https://friskissvettis.se
Are you over 18 and want to see adult content?
![A complete backup of https://eleventursemper.site](https://www.archivebay.com/archive6/images/05e138e1-7967-48ca-91b5-c63b21398b18.png)
A complete backup of https://eleventursemper.site
Are you over 18 and want to see adult content?
![A complete backup of https://lc-ps.org](https://www.archivebay.com/archive6/images/3d609ba7-130c-4fb4-b7f5-648a88c19dd8.png)
A complete backup of https://lc-ps.org
Are you over 18 and want to see adult content?
![A complete backup of https://usdhnfu.com](https://www.archivebay.com/archive6/images/07da8f5e-8864-4cac-af8c-50bd3296eed7.png)
A complete backup of https://usdhnfu.com
Are you over 18 and want to see adult content?
![A complete backup of https://oldcitydistrict.org](https://www.archivebay.com/archive6/images/445ce888-2bfb-403b-b05e-c66f85fb5f92.png)
A complete backup of https://oldcitydistrict.org
Are you over 18 and want to see adult content?
Text
allow us.
VEILIGE HANTERING VAN GIFSTOWWE We would like to show you a description here but the site won’tallow us.
VEILIGE HANTERING VAN GIFSTOWWE We would like to show you a description here but the site won’tallow us.
VEILIGE HANTERING VAN GIFSTOWWE We would like to show you a description here but the site won’tallow us.
OPWINDENDE AMBULANS-BESOEK VIR REKKIES EN …TRANSLATE THIS PAGE Die Rekkies en Tekkies Kleuterskool op Vredendal is op Dinsdag op 12 Februarie deur die plaaslike ambulansdienste besoek tot groot opgewondenheid van die OPWINDENDE AMBULANS-BESOEK VIR REKKIES EN …TRANSLATE THIS PAGE Die Rekkies en Tekkies Kleuterskool op Vredendal is op Dinsdag op 12 Februarie deur die plaaslike ambulansdienste besoek tot groot opgewondenheid van die OPWINDENDE AMBULANS-BESOEK VIR REKKIES EN …TRANSLATE THIS PAGE Die Rekkies en Tekkies Kleuterskool op Vredendal is op Dinsdag op 12 Februarie deur die plaaslike ambulansdienste besoek tot groot opgewondenheid van dieToggle navigation
* TUIS
* NUUS
* SAKE
* LEEFSTYL
* TOERISME
* SPORT
* SKOLE
* LANDBOU
* LOOPBANE
* KONTAK ONS
* __
__
EXPLORE THE BEAUTY OF SOUTH AFRICA IN THE COMFORT OF A CAR ELANDSBAAI DEUR VANRHYNSDORP EAGLES OORWIN REGISTREER OM SPESIAAL TE STEM HIERDIE 2019 VERKIESING LSV TROTS OP DINAMIESE SPORTSTERRE HSL SE RUGBYSPAN KWYT HUL GOED VAN TAAK STORMAGTIGE RUGBY VERTONING VIR BAAISE SPANNE LSV HET HEERLIK IN BUITELUG GEFLIEK OPWINDENDE RUGBY TUSSEN YOUNG ROSLYNS EN TRAWALIANS HSL SE LAERSKOOL SPEEL GOEIE RUGBY KRONE 6-KONSERTREEKS SPOG MET NAMAQUA WINES WAT WEER AANSLUIT AS BORG* Lees meer
*
* WAT JY NOU MOET WEET_+_
REGISTREER OM SPESIAAL TE STEM HIERDIE 2019 VERKIESING April 15, 2019April 15, 2019 Woensdag, 8 Mei 2019 merk die datum vir Suid-Afrika se sesde demokratiese verkiesing. Die dag is amptelik as vakansiedag..._+_
April 14, 2019
KONFERENSIE OOR KRAGSITUASIE IN WES-KAAP_+_
April 11, 2019
BEURTKRAG IN MATZIKAMA EN DIE STATUS VAN VREDENDAL_+_
April 9, 2019
SARS BESOEK VREDENDAL-NOORD_+_
April 5, 2019
OORVLOED SNOEK OP DORINGBAAI BRING GROOT OPWINDING_+_
REGISTREER OM SPESIAAL TE STEM HIERDIE 2019 VERKIESING April 15, 2019April 15, 2019 Woensdag, 8 Mei 2019 merk die datum vir Suid-Afrika se sesde demokratiese verkiesing. Die dag is amptelik as vakansiedag..._+_
April 14, 2019
KONFERENSIE OOR KRAGSITUASIE IN WES-KAAP_+_
April 11, 2019
BEURTKRAG IN MATZIKAMA EN DIE STATUS VAN VREDENDAL_+_
April 9, 2019
SARS BESOEK VREDENDAL-NOORD_+_
April 5, 2019
OORVLOED SNOEK OP DORINGBAAI BRING GROOT OPWINDING__ VENNOTE
FOTO VAN DIE WEEK
*
_+_
CLANWILLIAMDAM
July 11, 2018July 11, 2018__ __
NUUS
KRONE 6-KONSERTREEKS SPOG MET NAMAQUA WINES WAT WEER AANSLUIT AS BORG April 16, 2019April 16, 2019 Die immergewilde Krone-konsertreeks, wat vanjaar vir die sesde agtereenvolgende keer aangebied word, is trots om Namaqua Wines weer as borg te verwelkom. Gedurende Augustus vanjaar sal duisende konsertgangers in Kaapstad én Pretoria weer saamtrek om saam met van die land se top kunstenaars te sing as dié konsertreeks plaasvind....Continue reading
EXPLORE THE BEAUTY OF SOUTH AFRICA IN THE COMFORT OF A CAR April 15, 2019April 15, 2019 South Africa is a country rich in natural scenery and with loads of heritage. The country is also famous for all the different cultures one can come across when exploring it. This destination offers global travellers a world of beauty and experiences that are not easily foundanywhere else...
Continue reading
REGISTREER OM SPESIAAL TE STEM HIERDIE 2019 VERKIESING April 15, 2019April 15, 2019 Woensdag, 8 Mei 2019 merk die datum vir Suid-Afrika se sesde demokratiese verkiesing. Die dag is amptelik as vakansiedag verklaar sodat almal die geleentheid het om hul kruisie te trek vir die politieke party van hul keuse. Alhoewel stemstasies meer toeganklik is vir mense om op die dag te...Continue reading
WALDIMAR PELSER BESOEK CLANWILLIAM OP 23 APRIL April 14, 2019April 14, 2019 Waldimar Pelser, redakteur van Rapport, kom kuier saam met Clanwilliam Sakekamer op 23 April by Reinholds Restaurant in Clanwilliam. Waldimar Pelser is sedert 2013 redakteur van die Afrikaanse Sondagkoerant Rapport. Pelser het in 1996 aan die Paul Roos Gimnasium op Stellenbosch gematrikuleer. In 1999 behaal hy die graad B.A....Continue reading
KONFERENSIE OOR KRAGSITUASIE IN WES-KAAP April 14, 2019April 15, 2019 Op Vrydag, 12 April is ’n konferensie oor die huidige kragsituasie in die Wes-Kaap deur die AHI Wes-Kaap by die pragtige ATKV Goudini Spa aangebied. Die gassprekers van die dag was dr. Willie Cilliers, voorsitter van die AHI, prof. Jannie Rossouw, hoof van die skool van ekonomiese en sakewetenskappe...Continue reading
HSV BESOEK KUNSTEKAAP OPERAHUIS April 12, 2019April 12, 2019 “Die bywoning van Chicago The Musical was die perfekte geleentheid om ons kultuurleerders aan die milieu en dissipline van ’n professionele teater bloot te stel.” Só vertel Rensia Theron, dansopvoeder by die Hoërskool Vredendal. Sestig kultuurleerders van dié skool het op Saterdag 6 April die geleentheid aangegrypom...
Continue reading
SAKENUUS
HULP MET WERKNEMERSVOORDELE April 10, 2019April 10, 2019 Besighede wil graag sekere werknemersvoordele aan hul werknemers toestaan. Verskeie finansiële kenners het al gemeen dat werknemersvoordele die sleutel tot finansiële inklusiwiteit is en daarom noodsaaklik in ’n ontwikkelende ekonomie soos Suid-Afrika is. “Goeie werknemersvoordele het ’n sneeubal-effek in die sin dat dit lei tot die welstand en beter...Continue reading
NAMAQUA ENGINEERING VIER TWINTIGSTE BESTAANSJAAR March 28, 2019March 28, 2019 Namaqua Engineering vier vajaar hul twintigste bestaansjaar. Dié maatskappy is deur Stokkies van Zyl begin toe hy ’n behoefte aan ingeneursdienste in die streek erken het. Die maatskappy het onder die hande van ’n klein span van vier persone gegroei tot die suksesvolle maatskappy wat dit vandag is. Die...Continue reading
DIE VOORDELE VAN FINANSIËLE BEPLANNING March 27, 2019March 27, 2019 Gehalte finansiële beplanning is noodsaaklik omdat dit vir verbruikers help om kort- en langtermyn-doelwitte vas te stel. Dit help ook verbruikers om ’n gebalanseerde plan in plek te stel om hierdie doelwitte te bereik. “’n Goeie finansiële plan en strategie kan verbruikers help om die beste te maak van...Continue reading
MARLIZE ROUX BEKROON BY SFP-KONFERENSIE March 20, 2019March 22, 2019 Marlize Roux, hoof van MMR Finansiële Dienste, is onlangs vereer met drie gesogte toekennings by Succession Financial Planning (SFP) se jaarlikse konferensie vir makelaars in Kaapstad. Die geleentheid word gehou vir alle SFP-makelaars regoor Suid-Afrika. SFP is tans die tweede grootste makelaarshuis in die land met R14.5 biljoen se...Continue reading
LEEFSTYL
Leefstyl
_+_
MANIERE OM JOU OEFENROETINE TE HANDHAAF IN DIE WINTER April 2, 2019April 2, 2019 Met die winter wat al hoe vinnig nader beweeg, is dit moeiliker as ooit om fiks en gesond te..._+_
March 29, 2019
KAARTJIES VIR AIG SOMERFEES VERKOOP VINNIG_+_
NUWE ALBUM VAN ARNO JORDAAN_+_
March 28, 2019
JAN BLOHM HOU KONSERT OP VREDENDAL__ VENNOTE
LANDBOU
EBENHAESER BLINK MET NUWE TOERUSTING April 9, 2019April 9, 2019 Tydens President Cyril Ramaphosa se onlangse besoek aan Ebenhaeser om die die finale titelaktes aan dié dorp te oorhandig, is agt trekkers en verskeie ander landboutoerusting aan die gemeenskap geskenk. Die toerusting sal deur kleinboere van Ebenhaeser en omliggende gebiede gebruik word. ’n Boere Produksie Ondersteuningseenheid (Farmers Production Support...Continue reading
LGO BEMEESTER MENSEREGTEMAAND IN DIE LANDBOUSEKTOR March 28, 2019March 28, 2019 Die Landelike Gemeenskaplike Ontwikkeling (LGO) het Maart 2019 ten volle benut met hul bemagtigende en noodsaaklike veldtogte wat hulle aan landbouwerkers in Matzikama aangebied het. Menseregte was voorwaar deur die LGO benut tydens Menseregtemaand. Vroeg in Maart het mediese studente inligting oor postnatale depressie met vroue plaaswerkers indie...
Continue reading
REGULASIES KNIP HOMMELTUIE SE VLERKE March 27, 2019March 27, 2019 Hommeltuie en die toerusting en tegnologie wat daarmee gepaard gaan, het die afgelope tyd beduidend verbeter. Dr Debbie Jewitt, ’n ekoloog van Ezemvelo in KwaZulu-Natal en self ’n opgeleide hommeltuig-vlieënier, sê hommeltuie het só verbeter, dat dit al doeltreffend aangewend word om mense van lughawens na hotelle tevervoer,...
Continue reading
COMMUNITY PARTICIPATION IN A DIVERSE FARM BUSINESS March 21, 2019March 21, 2019 At first sight, Stefan and Francisca Gerber seem like an ordinary couple farming Merino and Dohne Merino sheep, Limousin cattle and wine grapes near Stellenbosch. A closer look, however, shows a husband-and-wife team operating somewhat unconventionally. The Gerbers do not waste time when an opportunity knocks at their door....Continue reading
SPORT
Sport
_+_
ELANDSBAAI DEUR VANRHYNSDORP EAGLES OORWIN April 15, 2019April 15, 2019 Die afgelope naweek het Vanrhynsdorp Eagles Rugbyklub kragte teen die rugbyklub van Elandsbaai gemeet. Eagles het gereis na Elandsbaai..._+_
STORMAGTIGE RUGBY VERTONING VIR BAAISE SPANNE April 15, 2019April 15, 2019 Die Young Spurs Rugbyklub van Doringbaai en die Marines Rugbyklub van Lambertsbaai het op Saterdag, 13 April kragte gemeet...._+_
April 15, 2019
OPWINDENDE RUGBY TUSSEN YOUNG ROSLYNS EN TRAWALIANS_+_
INVINCIBLES HOU NAAM HOOG IN CITRUSDAL_+_
JONG FIETSRYER BY WESKAAP JUNIORSPAN INGESLUIT_+_
April 11, 2019
GHOLFSPELERS BLINK UIT_+_
NAMAQUA FIETRYKLUB TRAP TRIOMFANTLIK VOORT_+_
VANRHYNSDORP TAFELTENNISKLUB SLAAN TOE OP WÊRELD TAFELTENNISDAG_+_
YOUNG ROSLYNS ROSKAM YOUNG DIGGERS_+_
April 10, 2019
SUSSEX-KRIEKETKLUB HOU EINDSEISOEN-FUNKSIE_+_
PLAASLIKE ATLETE NEEM DEEL AAN IMPI 2019_+_
April 9, 2019
YOUNG SPURS TEL MOMENTUM OP_+_
VANRHYNSDORP EAGLES OORROMPEL MAJESTICS_+_
NAMAQUA ATLETIEKKLUB VAAR GOED IN LANGEBAAN_+_
April 3, 2019
HOU DATUM OOP VIR ORAK SE WEDLOOPOMGEWING
EBENHAESER, DIE PLATTELANDSE DORPIE June 21, 2017June 22, 2017 Ebenhaeser is ʼn plattelandse dorpie aan die Kaapse Weskus van Suid-Afrika, waar die vissersdorpies die boerderygemeenskappe in natuurlik skouspelagtige omgewings aanvul. Hierdie klein gemeenskap geniet die jaarlikse skouspel van die Namakwalandse wilde blomme, wat die gebied in kleurvolle skikking oor Augustus en September bedek, en steeds ʼn groot trekkaart...Continue reading
KLAWER, NIE NET ’N KLEIN DORPIE NIE May 25, 2017May 26, 2017Klawer lê aan
die voet van die Matzikama-berge aan die oewer van die pragtige wyn wat Olifantsrivier-vallei vervaardig. Met die Matzikama-berge in die ooste en die Olifantsrivier in die weste, bied Klaweraan die
besoeker ’n rustige platteland, groen wingerde, wonderlike wilde blomme in die seisoen, gekombineer met die...Continue reading
DIE NAMAKWADWERGADDER May 23, 2017November 1, 2017 Namakwaland het 44 reptielspesies waarvan die Namakwadwergadder onder die mees bedreigde is van almal. Die Namakwadwergadder is die wêreld se kleinste adder en word gemiddeld 200 mm lank. In Engels staan die slang bekend as die Namaqua Dwarf Adder. Die slang is grysbruin met vlekke en is dus goed...Continue reading
MOOISTE BLOMMEPRAG IN MATZIKAMA May 19, 2017May 19, 2017 Vredendal, die oorspronklike tuiste van die Madeliefie Makietie, is werklik besonders. Hiér kan jy die mooiste blomme-prag kom aanskou. Die dorp is 322 km noord van Kaapstad, aan die spoorlyn na Bitterfontein langs die Olifantsrivier geleë. Dit val binne die Olifantsrivier-besproeiingsgebied. Vanrhynsdorp en Klawer is elk 24 kmvan...
Continue reading
VREDENDAL SE GESKIEDENIS May 17, 2017May 17, 2017 Vredendal is een van die jongste en dus ook modernste dorpe in die Noordweste en ook een van die snel groeiendste. Ligging Die dorp is 322 km noord van Kaapstad aan die spoorlyn na Bitterfontein en langs die Olifantsrivier geleë. Dit val binne die Olifantsrivier-besproeiingsgebied. Vanrhynsdorp en Klawer...Continue reading
’N BIETJIE MEER OOR VANRHYNSDORP May 15, 2017May 15, 2017 Vanrhynsdorp is in 1887 uitgelê, nadat die NG gemeente reeds in 1877 van Clanwilliam afgestig is. Dit is genoem na Petrus Benjamin van Rhyn, die eerste parlementslid vir Namakwaland. Hy was die grootvader van ’n latere minister van ekonomie, dr. A.J.R. van Rhyn. Dit het munisipale status in 1913...Continue reading
TOERISME
THE BEST KEPT SECRETS OF A QUAINT VILLAGE IN THE GREAT KAROO April 12, 2019April 12, 2019 Every year, visitors (and new residents) flock to the charming Karoo village of Prince Albert. Nestled at the foot of the mighty Swartberg Pass, it is home to gorgeous Victorian architecture, artists of various mediums, fabulous restaurants and bars, yoga retreats and homegrown produce. But below the surface of...Continue reading
VIER SKOUSPELAGTIGE TOERISME-ROETES RONDOM CLANWILLIAM April 2, 2019April 2, 2019 Indien jy die groter Cederberg-streek wil verken, kan Clanwilliam die ideale plek wees om jouself te baseer. Clanwilliam is ’n klein dorpie in die Olifantsriviervallei in die Wes-Kaap en lê ongeveer 200 kilometer noord van Kaapstad. Aangesien Clanwilliam omring is deur verskeie toerisme-roetes, kan jy verseker wees dat avontuur...Continue reading
CLANWILLIAM: A FANTASTIC GETAWAY OPTION FOR THE UPCOMING EASTERWEEKEND
April 2, 2019April 2, 2019 Clanwilliam is one of the ten oldest towns in South Africa and with Easter weekend approaching fast, it is a great time to start planning that road trip or family getaway. This picturesque and unique little town, situated within the raw rugged beauty of the Cederberg region inthe...
Continue reading
PRINCE ALBERT: THE IDEAL DESTINATION FOR AN EASTER WEEKEND GETAWAY March 28, 2019March 28, 2019 From Good Friday on 19 April to Family Day on Monday the 22nd, South Africans are in for the last long weekend until Youth Day public holiday on Monday, 17 June. If you can, it’s worth putting in a few extra days’ leave at work in order to make...Continue reading
DISCOVER THE JEWELS OF NAMIBIA, BOTSWANA AND SOUTH AFRICA March 26, 2019March 26, 2019 Namibia is known for its diverse wildlife and beautiful Atlantic Ocean coast line followed by thedunes of the long stretching Namib desert. The country is a natural habitat for a vast populationof wildlife. You will find oryx, elephants and giraffes in the various wildlife parks like the EtoshaNational Park....Continue reading
THE FOURTH OPEN STUDIOS IN PRINCE ALBERT AND WHY YOU SHOULD TAKE NOTE March 14, 2019March 14, 2019 Prince Albert is a quaint, charming little village, nestled at the foot of the iconic Swartberg. The town and its surrounds are filled with a magic that is the product of gorgeous natural scenery, old-world architecture, olive and wine farms and an intangible sense of the good life. Perhaps...Continue reading
Motornuus
Eiendomme
Skole
Landbou
Toerisme
Spesiale AanbiedingeSKOLE
HSL SE RUGBYSPAN KWYT HUL GOED VAN TAAK April 15, 2019April 15, 2019 Die o.15 rugbyspan van die Hoërskool Lutzville het die afgelope naweek teen die Hoërskool Vanrhynsdorp gespeel en hulself goed van hul taak gekwyt. Hulle het hul wedstryd met 41 punte teenoor nul gewen. Dié wen kon nie meer verwelkom word na die onlangse nederlaag teen Augsburg Landbougimnasium nie. Die...Continue reading
LSV TROTS OP DINAMIESE SPORTSTERRE April 15, 2019April 15, 2019 Die Laerskool Vredendal het op Donderdag, 11 April rugby én netbal teen die Cederbergse spanne gespeel. Die talentvolle leerders het uitstekend gevaar in al hul wedstryde. Die Laerskool Vredendal is die algehele wenner nadat hulle al hul wedstryde gewen het. Die skool maak ook gereed om hierdie week kragte...Continue reading
LSV HET HEERLIK IN BUITELUG GEFLIEK April 15, 2019April 15, 2019 Die Laerskool Vredendal het onlangs hul langverwagte buitelug-fliekaand aangebied. Dié inisiatief is deur die graad 7-leerders vorendag gebring. Ouers én leerders het die skool se hekke ingestroom om die opwindende geleentheid by te woon. Dié ervaring was aangevul met snoesige piekniek komberse, springmielies en ‘n samesynwat beslis nog...
Continue reading
HSL SE LAERSKOOL SPEEL GOEIE RUGBY April 15, 2019April 15, 2019 Die Hoërskool Lutzville se laerskool rugbyspanne het op Donderdag, 11 April teen die Laerskool Calvinia gespeel te Calvinia. Die spanne het gemengde uitslae behaal tydens die dag se verrigtinge. Die o.7- en o.8-spanne het ongelukkig hul wedstryde verloor, maar die o.9-span het uitstekend gevaar met ’n skitterende telling van...Continue reading
LSV-SKAAKSPELERS EERSDAAGS IN MOSSELBAAI IN AKSIE April 11, 2019April 11, 2019 Na afloop van die Weskus Individuele skaaktoernooie op Lutzville, wat op 2 Maart 2019 plaasgevind het, en op Porterville op 6 April 2019, is nege leerders van die Laerskool Vredendal gekies om Weskus Skaak by die Weskaap Individuele skaaktoernooi tussen 17 en 19 Mei 2019 te Mosselbaai teverteenwoordig....
Continue reading
HOËRSKOOL VREDENDAL SE TENNIS SPOG MET GOEIE UITSLAE January 30, 2017February 7, 2017 Hoërskool Vredendal se seuns- en dogters-tennisspanne het verlede naweek ’n opwindende toer gehad. Hulle het Vrydag teen Hoër Tegniese Skool Drosdy gespeel, maar ongelukkig naelskraap verloor. Saterdag het hulle teen Hoërskool Bredasdorp gespeel en die wedstryde met ’n goeie resultaat gewen. Baie geluk, ons weet julle het hardgewerk...
Continue reading
HOËRSKOOL LUTZVILLE-LEERDER GEKIES VIR KARATE-TOERNOOI IN THAILAND January 17, 2017January 17, 2017 Lizette Coetzee (heel links) is onlangs gekies om deel te neem aan ’n karate-toernooi in Thailand. Die toernooi vind op 15 Februarie plaas, maar sy vlieg reeds op 11 Februarie na Bangkok. Daar gaan sy vier dae deurbring om vir die groot toernooi te oefen. Sy is gekiesvir...
Continue reading
HOËRSKOOL LUTZVILLE O/19A-NETBALSPAN AANGEWYS AS SPAN VAN DIE JAAR January 17, 2017January 17, 2017 Die Hoërskool Lutzville se o/19A-netbalspan is aangewys as span van die jaar. Hulle spog met ’n 50-13 oorwinning oor hul interskole teenstanders Hopefield. Die span het verlede jaar ook selde verloor – ’n uitstekende prestasie. Ek is seker Hoërskool Lutzville gaan hierdie span baie mis.Continue reading
HOËRSKOOL LUTZVILLE-LEERDER GEKIES VIR KARATE-TOERNOOI IN THAILAND January 17, 2017January 17, 2017 Lizette Coetzee (heel links) is onlangs gekies om deel te neem aan ’n karate-toernooi in Thailand. Die toernooi vind op 15 Februarie plaas, maar sy vlieg reeds op 11 Februarie na Bangkok. Daar gaan sy vier dae deurbring om vir die groot toernooi te oefen. Sy is gekiesvir...
Continue reading
LIKE ONS OP FACEBOOKVOLG ONS OP TWITTER
VOLG ONS OP INSTAGRAM Unable to show Instagram photos CACHE ERROR: LOOKING FOR CACHE THAT DOESN'T EXIST This error is only visible to WordPress admins. If you are using a caching plugin, try enabling the option on the Customize tab 'Cache error API recheck' or 'Force cache to clear oninterval'
VENNOTE
__
2020 MyMatzikama. Alle Regte Voorbehou. Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media. LOG IN WITH YOUR CREDENTIALS Sign in Remember me Lees meer FORGOT YOUR DETAILS? Reset Password Lees meerDetails
Copyright © 2024 ArchiveBay.com. All rights reserved. Terms of Use | Privacy Policy | DMCA | 2021 | Feedback | Advertising | RSS 2.0